Nou kan voorskoolse kinders ook Slimkoppe wees!

Soveel ouers het ons al gesmeek om Slimkoppe-materiaal vir voorskoolse kinders ook te skep. Ons het hard gewerk om die aktiwiteite en illustrasies nommerpas te kry, en ons is baie trots op ons splinternuwe Slimkoppe-aktiwiteitsboeke: Ek is drie; Ek is vier en Ek is vyf. Hierdie boeke is geskryf...
Lees meer

Slimkoppe-vaardigheidsboeke

 

 

Het jou kind in graad 1 tot graad 3 ’n bietjie ekstra wiskunde-oefening nodig?

Kyk dan na ons Slimkoppe-vaardigheidsboeke vir die eerste drie grade. Ons het hierdie boeke spesiaal ontwikkel om jou kind met die sleutelvaardighede van die...
Lees meer

Peiling

Wie is jou geliefkoosde Slimkoppe troeteldier?:

Nuusbrief Subskripsie

Ek wil graag informasie ontvang in verband met

File 2902

Veels geluk aan al ons Slimkoppe wenners!

Willem Daniël Botes
Maryke Aslett
Adille Steyn
Charmaine / Mare'-Jaun Luus
Dominique Mans