Pearson

Pearson

Oor Pearson

By Pearson Suid-Afrika lê leer ons na aan die hart.

Saam met Pearson-kollegas wêreldwyd het ons ons verbind tot gehalte-opvoeding en -onderrig wat vir leerders die lewe beter maak.

Elk van ons hulpmiddels word deeglik nagevors en getoets om seker te maak dat dit so doeltreffend moontlik is en werklik ’n verskil maak.
Daagliks, oral in Suid-Afrika, gee ons produkte en dienste leer ’n hupstoot. Want waar leer gedy, floreer mense.
Vind meer uit oor wat ons alles bied by www.pearson.co.za.