Blogs

Kleuterskool, Graad R
Materiaal:
Plastiek bottels/houers met deksels
Papier of ’n tregter
Rys, pasta, skroewe, boontjies, kraaletjies (enige klein, harde voorwerpe wat in die bottels/houers gesit kan word)
Plakkers vir versiering
 
Aanwysing: Vul die bottels/houers met verskillende harde voorwerpe deur die tregter of ’n stuk papier wat soos ’n tregter gerol is, te gebruik – rys in een bottel, pasta in nog een, skroewe in die volgende ens. Verseël die bottels en laat jou kind hulle met plakkers versier. Laat jou kind elke bottel skud en die verskillende klanke waarneem. 
Kleuterskool
Dit hoef nie soos werk te voel om prettige aktiwiteite vir jou kinders te vind wat opvoedkundig en interaktief is nie. In hierdie reeks sal ons vir jou baie idees vir aktiwiteite vir kinders van alle ouderdomme, van kleuters tot Graad 3, gee.

KLEUTERS: (ouderdomme 1-3)

Maak ’n Boek van Vorms
Materiaal:
... Lees die artikel
Kleuterskool, Graad R, Graad 1, Graad 2, Graad 3, Graad 4, Graad 5, Graad 6, Graad 7
Leer deur speel
Kinders leer en verstaan konsepte en emosies beter deur te speel. Hulle leer wanneer hulle speel, dit is ’n natuurlike proses. Dit lyk soms asof niks gebeur nie, maar deur te speel ontwikkel hul brein en dit laat kinders toe om al hul sintuie te gebruik – hoor, sien, proe, raak, reuk. Spel laat kinders ook toe om... Lees die artikel

Pages