Blogs

Kleuterskool, Graad R
Materiaal:
Plastiek bottels/houers met deksels
Papier of ’n tregter
Rys, pasta, skroewe, boontjies, kraaletjies (enige klein, harde voorwerpe wat in die bottels/houers gesit kan word)
Plakkers vir versiering
 
Aanwysing: Vul die bottels/houers met verskillende harde voorwerpe deur die tregter of ’n stuk papier wat soos ’n tregter gerol is, te gebruik – rys in een bottel, pasta in nog een, skroewe in die volgende ens. Verseël die bottels en laat jou kind hulle met plakkers versier. Laat jou kind elke bottel skud en die verskillende klanke waarneem. 
Kleuterskool, Graad R, Graad 1
Aanwysings: Maak ’n punt daarvan om te sê waar dinge gaan wanneer jy jou daaglikse huishoudelike aktiwiteite doen, bv. “Ek sit die borde in die kas weg. Ek sit die sokkies in die boonste laai.” Sit daan voorwerpe in die verkeerde plekke, soos ’n lepel in die klerekas of ’n sokkie in die yskas! Vra jou kleuter om... Lees die artikel
Kleuterskool, Graad R, Graad 1
Materiaal:
Speelgoed/huishoudelike voorwerpe wat gebruik kan word om lengte en hoogte te meet (bv. Lego blokkies, boublokke, boeke, appels, lepels)
 
Aanwysings:
Laat jou kind verskillende huishoudelike voorwerpe gebruik om lengte en hoogte te meet. Bepaal hoe lank die bank is deur te kyk hoeveel Legoblokkies in die... Lees die artikel
Kleuterskool, Graad R
Materiaal:
Swart merkerpen
Papier
“Stukkies” met tekstuur – sandpapier, boontjies, pasta, watte, staalwol, pyp skoonmakers, vilt/materiaal stukkies
Gom
 
Aanwysings: Gebruik ’n swart merkerpen om die buitelyne van vorms of letters op ’n bladsy te trek. Laat jou kind die... Lees die artikel
Kleuterskool, Graad R
Materiaal:
Vingerverf
Papier
 
Aanwysings: Let jou kind op ’n bladsy / papiere verf met vingerverf, noem elke kleur soos hy/sy dit op die papier sit. Laat dit droog word. Loop in die huis of in die buurt rond met die geverfde papier en moedig jou kind aan om die regte voorwerpe by hul ooreenstemmende kleur op... Lees die artikel
Kleuterskool, Graad R
Materiaal:
Koekiedrukkers in verskeie vorms (as jy nie dit het nie, kan jy ’n mes gebruik)
Jou kind se gunsteling “snybare” kos – pannekoek, kaassnye, vrugte, brood
 
Aanwysings:
Sny vorms in jou kind se gunsteling kos deur die koekiedrukkers te gebruik. Bespreek die vorms met jou kind... Lees die artikel

Pages