Blogs

Kleuterskool, Graad R
Materiaal:
Swart merkerpen
Papier
“Stukkies” met tekstuur – sandpapier, boontjies, pasta, watte, staalwol, pyp skoonmakers, vilt/materiaal stukkies
Gom
 
Aanwysings:
  1. Gebruik ’n swart merkerpen om die buitelyne van vorms of letters op ’n bladsy te trek.
  2. Laat jou kind die vorms met die “stukkies met tekstuur” versier, met die gom om die ontwerp vas te hou. Laat dit droog word.
  3. Laat jou kind die buitelyn van die letter/vorm met hul vingers trek, terwyl jy die naam van die vorm/letter hardop sê.
Bonus: Laat jou kind ’n “paal” van letters met tekstuur ontwerp wat sy/haar naam uitspel. 
Ons kan nie meer blogs vind met die selfde vak, graad of titel nie.