Lebo

Hierdie is Lebo. Kliek hier om meer oor haar uit te vind
Ouderdom: 
8
Graad: 
3
Gesin: 
Ek woon by my ma en pa. Ek het ’n ouer broer wat in Londen woon. Hy kom een van die dae vir ons kuier!
Troeteldiere: 
Geen, maar ek sal baie graag ’n hasie of twee wil hê.
Taal: 
Sotho, Engels, Afrikaans
Gunsteling-Kos: 
Smartz-sjokoladebolletjies met ‘n suikerlagie
Gunsteling-Klere: 
Ek hou van die nuutste modes en kikker dit graag op met bykomstighede soos handsakke, juweliersware en serpe!
Gunsteling-Skoolwerk: 
Ek hou van al my skoolwerk, maar die meeste van musieklesse.
Ek Hou Van: 
Sing, om na musiek te luister en om hip-hop te dans.