Emma

Hierdie is Emma. Kliek hier om meer oor haar uit te vind
Ouderdom: 
5
Graad: 
Voorskool
Gesin: 
Ek woon by my ma en pa, my broer Kurt, wat in graad 4 is, en my babasussie, Mika. Mika is amper 2!
Troeteldiere: 
Stinkie
Taal: 
Afrikaans, Engels, Xhosa
Gunsteling-Kos: 
Rooi stokkielekkers
Gunsteling-Klere: 
Pienk klere, rompies en T-hemde
Gunsteling-Skoolwerk: 
Ek hou die meeste van Afrikaans, veral om na stories te luister en om self stories uit te dink.
Gunsteling-Speelgoed: 
Trampolien, springtou, teddiebere
Ek Hou Van: 
Touspring, Ek spring ook graag op die trampolien.